Project Description

Do you lie awake at night and worry about your retirement? Do you get a little shiver when you think of what you’ve managed to save for “one day”? Do you silently wish you’d gotten going sooner with a proper savings plan? And does it all make you so anxious that you’d rather not talk about it?

Well, then this is just the conversation for you, because Kim Potgieter, the author of Midlife Money Makeover, says it’s never too late.

Join Anneliese Burgess, co-editor of Vrye Weekblad, online on 24 August at 12h30 as she asks Potgieter for advice.

Afrikaans translation:

Lê jy snags wakker en bekommer oor jou aftrede? Kry jy ’n bietjie van ’n rilling as jy dink aan die karige geldjies wat jy elke maand opsy kan sit? Wens jy jy’t vroeër begin spaar vir jou uittrede? En maak dit jou alles so benoud dat jy nie daaroor wil praat nie?

Wel, dan is hierdie net die gesprek vir jou. Kim Potgieter is die skrywer van Midlife Money Makeover, en sy sê dit is nooit te laat om plan te maak nie.

Anneliese Burgess, mede-redakteur van Vrye Weekblad (wat self hoë bloeddruk kry as sy dink aan haar eie finansiële beplanning) vra die vrae. Sluit by ons aan en gesels saam oor planne vir platsak middeljariges.

Kim Potgieter

Author, Midlife Money Makeover

Anneliese Burgess

Co-Editor

Vrye Weekblad